Swellendam 1743-1943

Swellendam 1743-1943

Sold Out

Die Gedenkboek is herdruk deur die Swellendam Erfenisvereniging.

Die boek is saamgestel uit die agt geskiedkundige werke oor Swellendam deur LL Tomlinson, V. R. Handelaar en Vorsitter van die Swellendamse Kamer van Koophandel, Bestuurslid van die Afrikaanse Handelsinstituut en goedgunstiglik deur hom geleen vir die doel. Die inhoud is verwerk deur die skrywer en Dr. P. a. Grobbelaar aan die Hoërskool Swellendam vir die 200 jarige Eufeeskomitee.


Details

Avalaible at:

  • Bokmakiri Bookshop

Price:

Die boek is tekoop teen R120.00 plus posgeld.

Order by phone:

+27 83 651 5830

Order via email:

bokmakiribooks@gmail.com