Geskiedkundige Swellendam

Geskiedkundige Swellendam

Geskiedkundige Swellendam deur die bekende L.L. Tomlinson het in 1943 verskyn toe Swellendam sy tweehonderdjarige bestaan gevier het. Onlangs het die Erfenisvereniging 'n faksimilee-uitgawe van hierdie boekie gepubliseer.

Details

Avalaible at:

  • Bokmakiri Bookshop

Price:

Order by phone:

+27 83 651 5830

Order via email:

bokmakiribooks@gmail.com