Upcoming Events

"The History of Swellendam" book

On behalf of the swellendam Heritage Association, Swellendam Heritage Publications would like to inform the purchasers of this long-promised book what the current status is.

Initially the book was set for publication in December 2022. The author regretfully took seriously ill in October  and requested a postponement. The author we are happy to report is now back at work, and we hope to be able to provide a final time frame for publication by the end of January 2023.

 We regret the delay very much and are doing our best to have the book available as soon as possible. We would like to thank everyone who has bought the book for their trust in, and patience with us. We would like to assure everyone that monies paid are secure should the unforeseen happen and appeal to you to continue to support us with your patience.  

 In the interim, we have completed and published the book "Die Leiwater van Swellendam”, an interesting book about the history of the irrigation furrows of Swellendam which are slowly disappearing. We are very pleased with sales and would like to suggest that i twould make an excellent Christmas present for family and friends. The book is available from Bokmakiri Book Shop, as are all our other publications. Also in stock are copies of the Edmund Burrows’ books, which we were fortunate to bring in from the UK for sale.

 With sincere thanks for your understanding.  Wishing everyone the very best over the festive season.

Hennie Steyn

Eduan Swanepoel

Publications sub-committee,Swellendam Heritage Association.

 

Hudige status rakende die publikasie vandie boek “The History of Swellendam”.

November 2022

 

Swellendam Erfenispublikasies wil namens die Swellendam Erfenisvereniging graag, aankopers van hierdie boek wat nog nie beskikbaar is nie, terugvoering verskaf oordie vordering met die skryf daarvan.

 

  Die boek was bestem om in Desember 2022 gepubliseer te word. Ongelukkig het die skryfster in Oktoberernstig siek geword en het om uitstel gevra. Ons is bly om u te kan meedeel,die skryfster is tans weer aan die werk en ons verwag om teen einde Januarie ńfinale tydraamwerk vir publikasie te verskaf.

 

  Ons is baie jammer oor die vertraging en doen ons bes om die boek so spoedig moontlik beskikbaar te hê. Ons wil ons kopers regtig bedank vir hul vertroue in en geduld met ons. Ons wilalmal verseker dat hul geld veilig is sou die onvoorsiene gebeur en vra dat udie laaste klompie treë met ons sal stap.

  Ons het intussen "DieLeiwater van Swellendam" publiseer. Dis ń pragtige boek oor die leivorevan Swellendam wat besig is om in onbruik te raak. Tot ons bevrediging verkoop hirdie boek baie goed. Dis ń uitstekende Kersgeskenk vir vriende en familie. Die boek is by Bokmakiri Boeke beskikbaar, soos ook ons ander publikasies. Daar is onder aandere  ook van die Edmund Burrows-boeke, wat ons vanaf die  Verenigde Koninkryk bekom het, beskikbaar.

  Met opregte dank dat uverstaan. Ons wens u almal ń baie mooi feestyd toe.

Hennie Steyn

Eduan Swanepoel

Erfenispublikasies Subkomitee - Swellendam

Details

Venue:

Cost:

Date:

January 14, 2023
-

Booking number:

-

booking email: