Die Storie van Afrikaans 1595 - 2025 - Professor Marné Pienaar

Die Storie van Afrikaans 1595 - 2025 - Professor Marné Pienaar

'n Oorsig van die ontwikkeling van Afrikaans van 1595 tot 2025 aangebied deur Professor Marné Pienaar vir die Swellendam Erfenisvereiging ter herdenking van die 100 jaar bestaan van die Afrikaans taal.

Download File